Die vegetariër
Baxter Theatre Baxter Road, Rondebosch, Cape TownHulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet… Só begin ’n reeks
gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies
van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige
vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian, wenner
van die 2016 Man Booker International-prys.