Latest Past Events

DJ Tollie’s Disco Inferno

Hold onto your wigs, darlings — DJ Tollie Parton is stepping behind the booth! Known for her outrageous humour, glamorous looks, and Afrikaans sparkle, Tollie is now serving beats as bold as her lashes.

ATKV-Tienertoneel: Wes-Kaap 1

Baxter Theatre Baxter Road, Rondebosch, Cape Town

Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in Suid-Afrika te ondersteun by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch vanaf 21 tot 23 Augustus 2025.

Support the future of South African theatre as young high school talent takes the stage during this regional leg of the ATKV-Tienertoneel festival. Enjoy a full day of mini-productions with just one day-pass ticket.

ATKV Tjokkertoneel at Baxter Theatre 18‑20 Aug 2025

Baxter Theatre Baxter Road, Rondebosch, Cape Town

ATKV-Tjokkertoneel by die Baxter-teater
Kom ondersteun die jong toneeltalent van Suid-Afrika by hierdie inspirerende streeksfees wat plaasvind van 18 tot 20 Augustus 2025 in die Pam Golding Baxter-teater. Laerskole van regoor die Wes-Kaap neem deel aan mini-tonele wat kreatiwiteit, taal en kultuur vier. 'n Unieke nasionale projek wat die liefde vir teater reeds op laerskoolvlak aanwakker.