Hallo, Is Bettie Wat Praat
Baxter Theatre Baxter Road, Rondebosch, Cape TownDie Bloemhof-sentrum is vol. Is ’n mixed gehoo, hie’s silver foxes, pappe babies en ’n paa famous social media influencers. Ammel love vi Bettie. Die bywoning van hierdie produksie issie beste wat ek nog by vanjaa se Woordfees gesiennit.